Click for Menu
Roete na die opleidingsentrum

Vanaf Nylstroom

Volg die ou Naboomspruitpad vir 6 km, draai links op die Driefonteinpad, draai na 12 km regs op die grondpadreg by die ‘Du Plessis, Ghoenas Kraal’-bordjie, volg die aanwysings na die opleidingsentrum. Ry asseblief baie stadig op die plaaspad.

OF

Volg die Vaalwaterpad vir ± 18 km (± 46 km vanaf Vaalwater), draai regs op die Driefonteinpad, draai na 1 km weer regs by die Driefontein-bordjie, draai na ± 5 km links by die ‘Du Plessis, Ghoenas Kraal’-bordjie, volg die aanwysings na die opleidingsentrum. Ry asseblief baie stadig op die plaaspad.



Kontak Moetsie du Plessis by 083 272 7485/6 vir meer inligting oor die opleidingskursusse.
   

HOME

Verbeter jou diens aan jou kliënte deur opleiding!